About Us |
||
In 1980 is die maatskappy Spaarsak in Harrismith gestig en was die fabriek in Mckechnistraat gelee. In 1993 het die naam verander na Staalsak toe die fabriek vergroot is engeskuif is na die plass Welvaart 20km buite Harrismith op pad na Kestell. Staalsak is tans in Industriqwa, Harrismith. ![]() BULTFONTEIN |
AGTERGROND Staalsak het in 1980 met slegs 3 personeellede begin en het gegroei tot 30 personeellede wat uit bestuurders, voormanne en ambagsmanne bestaan. UITVOERMARK Staalsak het reeds suksesvol die uitvoermark betree en produkte is uitgevoer na lande soos Engeland, Mauritius, Namibie, Zimbabwe, Mozambique, Swaziland en Lesotho. PRODUKTE Staalsak spesialeer onder andere in die vervaardiging van die volgende: Graanhanteringstoerusting. Silos van 60 - 2500 ton. Bakkieshysers. Skroefvervoerders, ens.
|
|
